2017 Leesfees

Want to hear crime writers, historians and artists talk about their books? Poets reading their work? Get legal with Glynnis Breytenbach? Jump on the Bant Wagon with Nick Charlie Key? Talk Rap with ‘Hemelbesem’ and giggle with Nik Rabinowitz? Be in on book launches? Discover what’s happening in the children’s book realm or hear about Karel Schoeman’s contributions to South African Literature? Discover brand new publications… and watch Krotoa? Listen to Tribal Echo’s tribute to poet Adam Small and how the acclaimed Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert and four West African singers interpret the search for a home and identity in music in Afrika my verlange/Afrique mon désir?

It’s all happening at the 2017 Prince Albert Leesfees from 3 – 5 November 2017.
The Soul of the Karoo ~ In die gees van die Karoo.

 

PROGRAMME and TICKETS

 

GET THE APP IN GOOGLE PLAY

Download our free app – you will have the program, a map, contact links and more at the tip of your fingers – you can even buy last minute tickets and get helpful notifications!

iphone user? Phone 0711 556 229 for help to load the app.

 

BOOK ACCOMMODATION

 

Wil jy graag hoor wat misdaadskrywers, historici en kunstenaars oor hul boeke vertel? Of luister hoe digters eie werk voorlees? Saam met Glynnis Breytenbach in die regsbank klim, saam met Nick Charlie Key op die Bant Wagon spring? Miskien wil jy met Hemelbesem oor rap gesels, lag saam met Nik Rabinowitz, uitvind wat in die wêreld van kinderboeke gebeur, of hoor wat Karel Schoeman vir die Suid-Afrikaanse letterkunde beteken het. Dalk wil jy die bekendstelling van splinternuwe boeke bywoon… of na die fliek Krotoa kyk. Kom luister hoe die groep Tribal Echo die digter Adam Small vereer, en hoe die befaamde Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en vier Wes-Afrikaanse sangers die soeke na ‘n eie tuiste en identiteit musikaal verwoord in Afrika my verlange/Afrique mon désir. 
Dit alles sal jy vind by die 2017-Prince Albert Leesfees,  3 – 5 November.
In die gees van die Karoo – The Soul of the Karoo. 

 

PROGRAM en KAARTJIES


KRY DIE TOEP IN GOOGLE PLAY

Laai ons gratis toep op jou android foon!  Met die toep het jy die program, ‘n dorpskaart en kontak knoppies binne maklike bereik – jy kan selfs jou laaste kaartjies bespreek en jy gaan kennisgewings ontvang wat jou besoek sommer lekker gaan maak.

Het jy ‘n iphone?  Skakel 0711 556 229 vir hulp om die toep te laai.

 

BESPREEK AKKOMMODASIE