Detailed Program

Online ticket sales are now closed.  Please buy tickets at the venue.

Aanlyn kaartjieverkope is nou gesluit.  Koop asseblief kaartjies by die Skougronde.

DONDERDAG THURSDAY  1 NOVEMBER

 

14:30

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DIE ONTWIKKELING VAN ’n AKTIEWE LEES- EN LEERSTRATEGIE: PRAKTIESE WENKE OOR HOE OM LEERDERS VAN PASSIEWE IN AKTIEWE LESERS TE VERANDER

 

Aanbieding vir onderwysers deur Marisca Coetzee, Leeslaboratorium, Universiteit van Stellenbosch.

Met bekendstelling van ’n reeks leer-lees-boekies, die nuwe Amki en Zanda-leesreeks (Naledi)

Vir meer inligting, skryf aan: christellesmit08@gmail.com

 

Kaartjies/tickets R10

 


Sold out – Uitverkoop

 

18:30

African Relish, Church street/Kerkstraat

AFRICAN RELISH:  RECREATIONAL COOKING SCHOOL, PRINCE ALBERT, GREAT KAROO

A COLLECTION OF RECIPES, MEMORIES AND EXPERIENCES FROM A KAROO TOWN

 

Text: Russel Wasserfall;  Images:  Russel Wasserfall Food;  Contributing photographers: Sam Reinders, Sean Furlonger, Simon Key, Kleinjan Groenewald and Love Made Visible;  Finished Art: Two Shoes.

Tickets include drinks and snacks – recipes and ideas from the book

 

Kaartjies/tickets R125

 


VRYDAG FRIDAY 2 NOVEMBER

JEUGPROGRAM

 

09:00 – 12:30

The Showroom Theatre, Church street/Kerkstraat

OM TE STREWE DEUR TE LEES EN SKRYF

 

twee sessies vir hoërskoolleerders

Simon Bruinders (Die DJ) (Naledi) en Anzil Kulsen (Sôrrie maak nie gesond nie) (Naledi): The Showroom:  “Om te strewe deur te lees en skryf”

Met die rapgroep van Enzo Williams en die rappers en die performance poetry-groep van Faireyah Fredericks, Jacqueline Saaiman en Adriaan Williams


09:00 – 11:00

VGK-saal, Noordeinde

WANNEER IS EENDAG? ‘n OGGEND VOL FABELS EN FEETJIES

 

vir laerskoolleerders

Elsa Winckler: Wanneer is eendag? (Protea Boekhuis)

Aanbieders: Christelle Smit en Reinie Smit


Sold out – Uitverkoop

 

17:00 – 18:00

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

AMPTELIKE OPENING/OFFICIAL OPENING

 

Amptelike opening van Prince Albert Leesfees 2018 deur minister Anroux Marais, Kultuursake en Sport, Wes-Kaap/Official opening of Prince Albert Leesfees 2018 by Minister Anroux Marais, Cultural Affairs and Sport, Western Cape.

Aankondiging van skryfkompetisiewenners/Announcement of winners of writing competition.

Oorhandiging van toekenning deur min Marais aan die spanningsromanskrywer Deon Meyer vir sy bydrae tot die skryfkuns en kultuur/Award by min Marais to the crime fiction writer, Deon Meyer, for his contribution to writing and culture.

Kaartjies/tickets R40

 


18:00 – 19:00

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

RIELDANSGROEP PRINS ALBERT VASTRAPPERS

 

Kos en wyn en kuier / Food, wine and get-together

Kontantverkope / Cash sales


19:00 – 20:00

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DEON MEYER, IN GESPREK MET DIE SPANNINGSROMANSKRYWER BETTINA WYNGAARD (Afr & Eng)

 

Deon Meyer (Prooi) (Human & Rousseau) se loopbaan en sukses as Suid-Afrika se koning van spanningsromans.

Deon Meyer’s career and success as South Africa’s king of crime fiction.

 

Kaartjies/tickets R40

 


20:00 – laat/late

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

KUIER SAAM IN DIE KROEG EN KOSLOKAAL/GET-TOGETHER IN THE BAR AREA AND FOOD HALL


SATERDAG  SATURDAY  3 NOVEMBER

 

20:00 – laat/late

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

KUIER SAAM IN DIE KROEG EN KOSLOKAAL/GET-TOGETHER IN THE BAR AREA AND FOOD HALL

Met musiek deur/With music by:

Die orkes/The band Orwellington, met die digter en sanger/with poet and vocalist Jolyn Phillips


09:00 – 12:00

Depth Leadership-sentrum/centre, de Beerstraat/street

SKRYFSLYPSKOOL VIR HOëRSKOOLLEERDERS/WRITING SCHOOL FOR HIGH SCHOOL LEARNERS

 

Aangebied deur die jeugskrywers/Presented by the youth authors Anzil Kulsen and Simon Bruinders


08:30 – 09:20

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DIE DORSLANDTREK (Afr)

 

Nicol Stassen (Die Dorslandtrek/The Thirstland Trek en De Jagers in die Dorsland) (Protea Boekhuis) in gesprek met  Marinda van Zyl (Dors) (Tafelberg)

 

In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricorivier aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom, moet hulle ’n stuk waterlose Kalahari, bekend as Die Dors, oorsteek.

 

Kaartjies/tickets R40

 


09:30 – 10:20

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DIE VROU EN DIE AARDE: ’n DUISEND STEMME IN DIE NOU/THE WOMAN AND THE EARTH: UNFOLDING OF A THOUSAND VOICES IN THE NOW (Afr&Eng)

 

Louisa Punt-Fouché (Ek skryf met bloed en bene), Christel Foord (uitgewer/publisher: CF Publishers), met/with prof Bert Olivier (filosoof/philosopher)

 

Kaartjies/tickets R40

 


10:30 – 11:20

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DIE GESIG AGTER DIE MASKER/THE FACE BEHIND THE MASK (Afr&Eng)

 

Julian Jansen (Die De Zalze-moorde/The De Zalze Murders) (Tafelberg) en/and André le Roux (Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste)

 

Agter die vriendelike, innemende mens met die mooi glimlag skuil daar ’n donker psige … een wat sy geliefdes brutaal vermoor het.

A dark psyche is hiding behind the friendly, warm personality with the beautiful smile… one who brutally murdered loved ones.

Gespreksleier/Interlocutor: Johannes de Villiers

(Tafelberg)

 

Kaartjies/tickets R40

 


11:30 – 12:20

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

JEREMY VANNIE ELSIES (Afr&Eng)

 

Jeremy Vearey

 

Van laaitie tot politieke kryger, van bandiet tot general-majoor,van  ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag: ’n Lewe vol onvoorspelbare wendings, en onder alles loop ’n donker stroom.

From innocent boy to political strongman, from bandit to major-general, from underground operator to presidential guard: A life full of unplanned events, with a dark stream connecting his experiences.

Gespreksleier/Interlocutor: Dawid van Lill

(Tafelberg)

Kaartjies/tickets R40

 


12:30 – 13:20

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

 ’n BRIEF VIR REINA (Afr&Eng)

 

Elsa Winckler

 

Reina erf haar ouma se huis op McGregor… en terwyl sy opruim, kom sy af op ’n boks vol briewe. Sy het lankal ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan God.

(Lux Verbi)

Gespreksleier/Interlocutor: Anzil Kulsen

Kaartjies/tickets R40

 


14:00 – 14:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

THERE GOES ENGLISH TEACHER (Eng)

 

Karin Cronjé

 

Memoirs of an English teacher in South Korea: This novel spans three years of adventures and misadventures as an English teacher in a small Korean village and later at a university. It explores the nature of identity and the loss of it, sexuality, belief, ageing, displacement, belonging and nationhood.

(Modjaji Books)

Gespreksleier/Interlocutor: Kevin Jacobs

Kaartjies/tickets R40

 


15:00 – 15:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

INGRID JONKER: ’n BIOGRAFIE (Afr&Eng)

 

Petrovna Metelerkamp

 

Toe Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 in die see by Drieankerbaai selfdood gepleeg het, het sy meer vrae as antwoorde agtergelaat. Vyftig jaar later is sy steeds ‘n ikoon in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Sy was iemand met sterk politieke sienings en onstuimige liefdesverhoudings.

When Ingrid Jonker committed suicide in the sea at Three Anchor Bay on 19 July 1965, she left more questions than answers. Fifty years later she is still one of South Africa’s literary icons. She was a young poet with strong political views and a tumultuous love-life.

(Penguin RandomHouse)

Gespreksleier/Interlocutor: Dawid van Lill

Kaartjies/tickets R40

 


16:00 – 16:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

DIE VREESAANJAENDE VIER/THE FRIGHTENING FOUR (Afr&Eng)

 

Deon Meyer (Prooi) (Tafelberg), Martin Steyn (Losprys) (Lapa), Jo Nel (Die hond wat ophou blaf het) (Penguin), Bettina Wyngaard (Slaafs) (Penguin)

(Deon’s and Martin’s books also available in Eng)

 

Dié vier is van Suid-Afrika se topspanningsverhaalskrywers… hoe kry hulle dit reg om gereeld ’n nuwe geweldsituasie uit te dink? Maak Suid-Afrika se gewelddadige samelewing dit dalk makliker? Hoe kry hulle dit reg om lesers vasgevang te hou?

Four of South Africa’s top crime-fiction authors… how do they manage to imagine new crime and violence stories year after year? Or are they inspired by SA’s crime-ridden society? How do they keep readers interested?

Gespreksleier/Interlocutor: Bettina Wyngaard

Kaartjies/tickets R40

 


17:00 – 17:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

THE SPIRITUAL MANDELA (Afr&Eng) 

 

Dennis Cruywagen

 

Versoening of rassehaat: Waarom Malema Mandela se erfenis wil vernietig

Reconcialiation or racism: Why Malema wants to destroy Mandela’s legacy.

 

(Penguin RandomHouse)

Gespreksleier/Interlocutor: Dawid van Lill

Kaartjies/tickets R40

 


18:00 – 19:00

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

VERSE BY KERSLIG/POETRY BY CANDLELIGHT (Afr&Eng)

 

Jolyn Phillips (Radbraak), Clinton du Plessis (Aantekeninge teen die skemeruur), Tony Ulyatt (An Unobtrusive Vice), Archie Swanson (The stretching of my sky) en/and Gaireyah Fredericks (Kaaps is weer Hollands en Poetry Calendar)

 

Gespreksleier/Interlocutor: Gisela Ulyatt

 

Besprekings en voorlesings/Discussions and readings

 

Kaartjies/tickets R40

 


20:00 – laat/late

Skouterrein/Showgrounds

KUIER SAAM IN DIE KROEG EN KOSLOKAAL/GET-TOGETHER IN THE BAR AREA AND FOOD HALL

Met musiek deur/With music by:

Die orkes/The band Orwellington, met die digter en sanger/with poet and vocalist Jolyn Phillips


20:00 – 21:30

The Showroom Theater

HATCHETMAN

 

Cape Town acoustic-folk band/Kaapse akoestiese folk-orkes

 

“Get your fix of SA inspired folk-rock infused with some of the best three-part harmony you’ve ever heard”

 

Kaartjies/tickets R80

 


SONDAG SUNDAY 4 NOVEMBER 

 

08:00 – 09:30

Lah-di-dah restaurant, Kerkstraat/Church street

WAAROM MANS ALTYD REG IS (EN ANDER ONNOSELHEDE)  (Afr)

 UITVERKOOP – SOLD OUT

André le Roux

Breakfast included

 

Wat is dit met vroue en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet ‘n mansmens dan nou ‘n huweliksherdenking onthou… of was dit nou eintlik haar verjaardag? Le Roux vertel jou lag-lag van al die hemelsbreë verskille tussen mans en vroue. En waarom die liefde steeds blind is. (Mevrou, Meneer – veral – is welkom!)

(Human & Rousseau)

Gespreksleier/Interlocutor: Denise Ohlson

Kaartjies/tickets R100

 


10:00 – 10:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

MY FATHER DIED FOR THIS (Eng)

 

Lukhanyo and Abigail Calata

 

Memories of the struggle of father and son, in two different eras.

When the Cradock Four’s Fort Calata was murdered by agents of the apartheid state in 1985, his son Lukhanyo was only three years old. Thirty-one years later Lukhanyo, now a journalist, becomes one of the SABC Eight when he defies Hlaudi Motsoeneng’s reign of censorship at the public broadcaster by writing an open letter that declares: “My father didn’t die for this”.

(Tafelberg)

Gespreksleier/Interlocutor: Dennis Cruywagen

Kaartjies/tickets R40

 


11:00 – 11:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

KALMTE IN DIE MALLE GEJAAG – MINDFULNESS VIR BESIGE MENSE  (Afr&Eng)

 

Johannes de Villiers

 

Jy wil soms asem skep, die mooi dinge om jou raaksien, tyd bestee aan wat regtig saak maak. Maar jy jaag altyd… jy bly moeg en gestres, voel vasgedruk. Hoe kan jy dié situasie verander?

Sometimes you desperately need a breather, want to spend time doing things that really matter. However, you are always in a hurry, always tired, always stressed. How can you change this situation?

 

(Human & Rousseau)

Gespreksleier/Interlocutor: Dawid van Lill

Kaartjies/tickets R40

 


12:00 – 12:50

SPS Luttig-saal/Hall, Skouterrein/Showgrounds

MOVING TO THE PLATTELAND  (Eng)

 

Chris Marais & Julie du Toit

 

A presentation about a new lifestyle. These are the stories of people who left the city for the platteland. The ins and outs of semigration to Small Town South Africa.

Jy is op soek na ’n nuwe leefstyl.  Kom luister na stories oor mense wat die grootstad vir die platteland verruil het, oor migrasie na Kleindorp Suid-Afrika.

 

(Karoospace)

Gespreksleier/Interlocutor: Toni Younghusband

Kaartjies/tickets R40

 


 12:00 – 15:00

Skouterrein/Showgrounds

KUIER SAAM IN DIE KROEG EN KOSLOKAAL/GET-TOGETHER IN THE BAR AREA AND FOOD HALL

Met musiek deur/With music by:

Die orkes/The band Orwellington, met die digter en sanger/with poet and vocalist Jolyn Phillips


15:00 – 16:00

The Showroom Theater

 LEPELTJIE VOL SNARE

 

Oom Hannes Coetzee (lepeltjiekitaarspeler) en Loit Sols (ghoemadigter)

 

Die Karoo-kitaarspeler Hannes Coetzee is bekend vir sy unieke tegniek om sy kitaar op ’n lepel-gly-manier te speel, die sogenaamde “optel en knyp”-styl. En Loit het twee digbundels agter sy naam, My straat en anne praat-poems en Die faraway klanke vanne hadeda… hy het ’n onkonvensionele aanbiedingsmanier en sy skryfwerk handel oor geskiedenis, onreg en die filosofieë van die gewone mens.

 

Kaartjies/tickets R80

 


Die program is onderhewig aan verandering. Hou asb ons webwerf dop

This programme is subject to change. Please keep an eye on our website


KAARTJIES/TICKETS:

 

Bespreek maklik en vinnig aanlyn/Book online

www.princealbertleesfees.org/tickets

of/or

Stap oor na/stroll over to Prince Albert Biblioteek/Library, Kerkstraat/Church street, Prince Albert

of/or

Stuur jou versoek per epos na/email your request to

princealbertleesfees@gmail.com


LOKALE/VENUES

 

Die hooflokaal waar meeste van die items plaasvind is die Prince Albert Skouterrein, Jan Louw straat, Prince Albert.  Hier sal kosstalletjies en ‘n kontantkroeg wees asook PNA Oudtshoorn en George se boekwinkel.

Bring kontant – die kosstalletjies en kroeg het nie kredietkaartfasiliteite nie.  Jy kan kontant trek by die ABSA OTM in Kerkstraat of by die OTM in die SPAR.

 

The Prince Albert Showgrounds is the main venue and most presentations will be done here.  There will be food stalls and a cash bar at the showgrounds and PNA Oudtshoorn and George will put up a bookshop.

Bring cash – the food stalls and bar do not have card facilities.  You can draw cash at the ABSA ATM in Church Street or at the ATM in SPAR.

 

Die Showroom Teater bied twee vertonings aan wat op die Leesfees program is.  Die teater is in Kerkstraat en verkoop verversings, insluitend drank.  Hulle het ‘n kaartfasilitiet.

 

Two of the events on the Leesfees program are hosted by The Showroom Theater in Church Street.  They sell refreshments, including liquor and have a card facility.