2018 Leesfees

THE MAGIC OF WORDS – DIE WONDER VAN WOORDE

 


 the 2018 Prince Albert Leesfees from 2 – 4 November 2018
Prince Albert Showgrounds/Skouterrein

 

The seventh Prince Albert Leesfees brings together some of South Africa’s top writers and new publications.

Find out how thriller writers Deon Meyer, Bettina Wyngaard, Martin Steyn and Jo Nel create stories that keep you reading into the small hours.

Interact with Nicol Stassen and Marinda van Zyl (die Dorslandtrek); poets Jolyn Phillips, Clinton du Plessis, Tony Ulyatt and Gisela Ulyatt and biographers Petrovna Metelerkamp (Ingrid Jonkerdie biografie) and Dennis Cruywagen (The Spiritual Mandela).

Get insights into the world of psychology, from mindfulness to murder, with Johannes de Villiers (Kalmte in die malle gejaag), Julian Jansen (Die De Zalze-moorde) and André le Roux (Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste en Waarom mans altyd reg is en ander onnoselhede).

Explore family roots with Jeremy Vearey, (Jeremy vannie Elsies) and Lukhanyo and Abigail Calata (My father died for this) and travel to South Korea with Karin Cronjé (There goes English Teacher).

Youth fiction hasn’t been forgotten: Simon Bruinders (Die DJ) and Anzil Kulsen (rrie maak nie gesond nie), Elza Winckler (Wanneer is eendag? andn Brief vir Reina) are on the programme and local creatives Louis Botha (Karoo) and Louisa Punt-Fouché (Rarest Riverine Rabbit and Ek skryf met bloed en bene) will speak about what inspires them.

Prince Albert Leesfees 2018 blazes a trail on the music scene too. Hatchetman en Oom Hannes Coetzee (lepelkitaarspeler) will perform at The Showroom Theatre.

 


 

Vanjaar se sewende Prince Albert Leesfees bring van Suid-Afrika se topskrywers met splinternuwe boeke byeen.

Wie wil nie graag hoor hoe die spanningsromanskrywers Deon Meyer, Bettina Wyngaard, Martin Steyn en Jo Nel verhale bedink wat jou laat wakker lê nie? Ontmoet Nicol Stassen en Marinda van Zyl (die Dorslandtrek), Jolyn Phillips, Clinton du Plessis, Tony Ulyatt en Gisela Ulyatt (digkuns), Petrovna Metelerkamp (Ingrid Jonker – die biografie), Johannes de Villiers (Kalmte in die malle gejaag), Julian Jansen (Die De Zalze-moorde), André le Roux (Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste en Waarom mans altyd reg is … en ander onnoselhede), Jeremy Vearey, (Jeremy vannie Elsies), Dennis Cruywagen (The Spiritual Mandela), Lukhanyo en Abigail Calata (My father died for this), Karin Cronjé (There goes English Teacher), die jeugskrywers Simon Bruinders (Die DJ) en Anzil Kulsen (Sôrrie maak nie gesond nie), Elza Winckler (Wanneer is eendag? en ’n Brief vir Reina), Louis Botha (Karoo) en Louisa Punt-Fouché (Rarest Riverine Rabbit en Ek  skryf met bloed en bene). En op die musiekfront bly Prince Albert Leesfees 2018 nie agter nie: Die groep Hatchetman en Oom Hannes Coetzee (lepelkitaarspeler) gaan in The Showroom optree.

 

 

Watch this space

THE MAGIC OF WORDS – DIE WONDER VAN WOORDE

 


 Die program en aanlyn kaartjieverkope sal teen begin Oktober beskikbaar wees.

 

Intussen kan jy solank akkommodasie bespreek en lippe aflek vir die lekker gesprekke wat ons beplan – kyk gerus op ons facebook blad vir lekker brokkies inligting.

 

 

BOOK ACCOMMODATION

 

facebook

 

The program and online ticket sales will be available from early October.

 

In the meantime you can book accommodation for the weekend and get excited about what we have in store for you – follow our facebook page for interesting snippets.

 

 

BESPREEK AKKOMMODASIE

 

facebook

 

Participants

History

The first Leesfees was part of Prince Albert’s 250 year celebrations (November 2012). That year we celebrated Karoo writers and poets. The intimacy of a festival where guests could attend every event, with no rushing from venue to venue, had such appeal that the team now hosts a Leesfees every year. The theme for 2017 is The Soul of the Karoo, acknowledging the creative spirit which infuses the Karoo and which has provided inspiration since the days of the Khoisan. 

 

Die eerste Leesfees het deel gevorm van Prins Albert se 250ste verjaardagviering (November 2012), met die fokus op Karoo-skrywers en -digters. Die kompaktheid van ‘n fees waar gaste elke aanbieding kon bywoon, en hulle nooit van lokaal tot lokaal hoef te haas nie, was so gewild, dat die organiseerders sedertdien elke jaar ‘n Leesfees hou. Die 2017-tema is In die gees van die Karoo, om erkenning te gee aan die skeppendheid wat die Karoo verryk en ‘n inspirasie is sedert die dae van die Khoisan.

Sponsors